Kelly Rowland

Kelly Rowland
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kelendria Trene Rowland
Geboorte 11 Februarie 1981 (1981-02-11)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en komponis
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kelly Rowland (gebore 11 Februarie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Freddy vs. Jason (2003), Hitch (2005), Think Like a Man (2012), en About Time (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy